La Bohéme Gastehuis verwelkom u!

 

“La Bohéme Gastehuis is die perfekte bestemming vir ‘n romantiese uitstappie, ‘n wegbreek-naweek óf gehalte korporatiewe verblyf.”

We offer both the hospitality and charm of a country inn as well as the conveniences of a modern living.

Our all-inclusive pricing and warm hospitality is second to none. But don’t take our word for it, feel free to contact us and take advantage of our competitive packages.

Geniet egte Vrystaatse gasvryheid soos nêrens anders teen uiters bekostigbare tariewe en uitstaande fasiliteite.